Cape Wools
Wolmark bly op rekordvlak
Cape Wools se weeklikse wolmarkverslag sê dat die rekordvlakke van pryse gehandhaaf word, aangesien die wolmark met slegs 1,2% teruggesak het en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 186 punte gedaal om te sluit teen ‘n waarde van R158,90/kg (skoon). Op die Australiese mark het die aanwyser met 0,2%[...]
Laaste wolveiling eindig op 'n hoë noot
Wolpryse het oor die afgelope jaar mooi gestyg en skaapboere kan nie kla oor die pryse wat by die laaste veiling vir die 2014/2015-seisoen behaal is nie. Op die 33ste wolveiling van hierdie seisoen het die Cape Wools Merinowolmarkaanwyser met 0,9% gestyg en op 14120c per kg skoonwol gesluit.[...]
Die wolmark sluit bestendig af
Die wolmark het op ‘n bestendige noot op die laaste veiling voor die Kersreses gesluit en Cape Wools se Merino-aanwyser styg met 1,5% om op R110,82/kg (skoon) te sluit. Dit is 0,7% laer as op die openingsveiling en 5,6% laer teenoor die ooreenstemmende veiling van die vorige seisoen.