wolpryse

Die wolmark sluit bestendig af

Die wolmark het op ‘n bestendige noot op die laaste veiling voor die Kersreses gesluit en Cape Wools se Merino-aanwyser styg met 1,5% om op R110,82/kg (skoon) te sluit. Dit is 0,7% laer as op die openingsveiling en 5,6% laer teenoor die ooreenstemmende veiling van die vorige seisoen.

By Specialist Writer|11th December 2014|Categories: News|Tags: , , |

Wolmark sak effens

Die wolmark was effens laer op vandeesweek se veiling in Port Elizabeth en die Cape Wools Merino-aanwyser het met ‘n geringe 1,4% gedaal tot R111,62/kg (skoon). Dit is onveranderd vergeleke met die openingsveiling en 2,9% laer teenoor die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen.

By Specialist Writer|20th November 2014|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top