Jacobus le Roux
Duur wol ‘n ‘spanpoging’
deur Tisha Steyn Waardevolle wol het vir Jacobus le Roux ՚n rekordprys van R303/kg vir 15,80-mikron wol, merinolam Styl2 MWF4E.70RW-tipe met ՚n lengte van 70 mm behaal gedurende die afgelope wolseisoen. Die prys is betaal deur Vitale Barberis Canonico South African (Edms) BPK (VBC Wool SA). Die Suid-Afrikaanse wol-[...]