bokhaarmark

Bokhaarpryse styg verder

Bokhaarpryse het verder gestyg op die tweede veiling van die 2018 somerverkoopseisoen. Die aanbieding het bestaan uit goeie gehalte sybokhaarskeersels waarvan 99,7% van die aanbieding verkoop is. Kopers het sterk meegeding vir die goeie gehalte bokhaar wat aangebied was ongeag die sterker Rand.  Die Rand het met 1,4% teenoor[...]

By Specialist Writer|7th March 2018|Categories: News|Tags: , , |

Klein aanbieding ondersteun bokhaarpryse

Op die eerste veiling van die somerverkoopseisoen het die beperkte aanbod en die vraag na bokhaarpryse dit opwaarts gedwing ten spyte van ‘n sterker Rand. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise. Die Rand het met 11,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk in vergeleke met die sluitingsveiling verlede[...]

By Specialist Writer|14th February 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Bokhaarpryse styg verder

Die bokhaarmark het verder verstewig op die tweede laaste veiling van die winter seisoen ten spuite van ‘n sterker wisselkoers. Goeie kompetisie tussen kopers was duidelik sigbaar, veral op goeie gehalte lotte en die gemiddelde mark aanwyser het met 3,6% gestyg om op R234,00/kg te sluit. Die gemiddelde prys[...]

By Specialist Writer|22nd November 2017|Categories: News|Tags: , , |

Sterk bokhaarpryse styg

Pryse van veral sterk grootbokhaar het verbetering getoon op die tweede veiling van die winter verkoopseisoen ondanks ‘n sterker geldeenheid. Die Rand het met 2,6% verstewig teenoor die Amerikaanse Doller in vergeleke met die vorige veiling en het teen R12,94 verhandel. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise.[...]

By Benine Ackermann|6th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top