bokhaarmark

Bokhaarmark open bevredigend

Die aanbieding op die inleidende veiling van die winter verkoopseisoen was gekenmerk aan ‘n kombinasie van winter en somer skeersels sowel as saderige bokhaar. Die Rand het met 3,3% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R13,29 verhandel. Goeie kompetisie het op die[...]

By Benine Ackermann|17th August 2017|Categories: News|Tags: , |

Bokhaarmark versterk

Die sybokhaarmark het voortgegaan met ‘n opwaartse neiging by die voorlaaste veiling van die 2017 somer verkoopseisoen ondanks die sterker Rand. Die redelike groot aanbod het bestaan uit goeie gehalte sybokhaar in die algemeen en die beter kwaliteit bokhaar het ekstra aandag van die kopers ontvang. Die Rand het[...]

By Benine Ackermann|24th May 2017|Categories: News|Tags: , |

BOKHAARMARK VERSTERK

Op die vierde veiling van die somer verkoopseisoen het die beter kwaliteit aanbieding goeie kompetisie van al die kopers ontlok. Die Rand het met 6,2% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R13,80 verhandel. Bokhaar pryse het gebaat by die verswakking van die[...]

By Specialist Writer|13th April 2017|Categories: News|Tags: , , |

Grootbokhaarmark bestendig

Op die derde veiling van die somer verkoopseisoen was die pryse van veral sterk grootbokhaar bestendig ondanks ‘n wisselvallige wisselkoers. Die Rand het met 0,2% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R12,99 verhandel. Die gemiddelde markaanwyser was onveranderd op R184,74/kg. Pryse vir[...]

By Specialist Writer|29th March 2017|Categories: News|Tags: , , |

Bokhaarmark relatief bestendig

Op die tweede veiling van die somerverkoopseisoen het die goeie kwaliteit skeersels wat aangebied was die mark ondersteun ondanks ‘n sterker rand. Die rand het met 1,4% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk en teen R12,96 verhandel. Die gemiddelde markaanwyser het met 1,1% teruggesak tot R184,73/kg. Somer kleinbokkiehaar en jongbokhaar[...]

By Specialist Writer|8th March 2017|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top