bokhaarmark versterk
Bokhaarmark versterk
Die sybokhaarmark het voortgegaan met ‘n opwaartse neiging by die voorlaaste veiling van die 2017 somer verkoopseisoen ondanks die sterker Rand. Die redelike groot aanbod het bestaan uit goeie gehalte sybokhaar in die algemeen en die beter kwaliteit bokhaar het ekstra aandag van die kopers ontvang. Die Rand het[...]
BOKHAARMARK VERSTERK
Op die vierde veiling van die somer verkoopseisoen het die beter kwaliteit aanbieding goeie kompetisie van al die kopers ontlok. Die Rand het met 6,2% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R13,80 verhandel. Bokhaar pryse het gebaat by die verswakking van die[...]