bokhaar
Bokhaarpryse styg verder
Bokhaarpryse het verder gestyg op die tweede veiling van die 2018 somerverkoopseisoen. Die aanbieding het bestaan uit goeie gehalte sybokhaarskeersels waarvan 99,7% van die aanbieding verkoop is. Kopers het sterk meegeding vir die goeie gehalte bokhaar wat aangebied was ongeag die sterker Rand. Die Rand het met 1,4% teenoor[...]
Klein aanbieding ondersteun bokhaarpryse
Op die eerste veiling van die somerverkoopseisoen het die beperkte aanbod en die vraag na bokhaarpryse dit opwaarts gedwing ten spyte van ‘n sterker Rand. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise. Die Rand het met 11,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk in vergeleke met die sluitingsveiling verlede[...]
Bokhaarpryse styg verder
Die bokhaarmark het verder verstewig op die tweede laaste veiling van die winter seisoen ten spuite van ‘n sterker wisselkoers. Goeie kompetisie tussen kopers was duidelik sigbaar, veral op goeie gehalte lotte en die gemiddelde mark aanwyser het met 3,6% gestyg om op R234,00/kg te sluit. Die gemiddelde prys[...]
Bokhaarpryse styg verder
Verkope van veral grootbokhaar was baie goed op die derde veiling van die winter verkoopseisoen. Die toetrede van ‘n nuwe koper, Tianyu SA (Pty) Ltd, en die swakker Rand het bokhaarpryse opwaarts gedring. Die Rand het met 2,9% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak in vergeleke met die vorige veiling[...]
Sterk bokhaarpryse styg
Pryse van veral sterk grootbokhaar het verbetering getoon op die tweede veiling van die winter verkoopseisoen ondanks ‘n sterker geldeenheid. Die Rand het met 2,6% verstewig teenoor die Amerikaanse Doller in vergeleke met die vorige veiling en het teen R12,94 verhandel. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise.[...]