bokhaarpryse
Klein aanbieding ondersteun bokhaarpryse
Op die eerste veiling van die somerverkoopseisoen het die beperkte aanbod en die vraag na bokhaarpryse dit opwaarts gedwing ten spyte van ‘n sterker Rand. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise. Die Rand het met 11,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk in vergeleke met die sluitingsveiling verlede[...]
Bokhaarpryse onveranderd
Die bokhaar mark was onveranderd met die laaste veiling van die 2017 verkoopseisoen en die mark aanwyser het op R233,94 gesluit, ten spyte ‘n sterker wisselkoers. Kompetisie tussen kopers was goed en amper 100% van 90,249 kg wat aangebied was, is verkoop. Die efense daling in kleinbokkiehaar kan meestal[...]
Bokhaarpryse styg verder
Verkope van veral grootbokhaar was baie goed op die derde veiling van die winter verkoopseisoen. Die toetrede van ‘n nuwe koper, Tianyu SA (Pty) Ltd, en die swakker Rand het bokhaarpryse opwaarts gedring. Die Rand het met 2,9% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak in vergeleke met die vorige veiling[...]
Sterk bokhaarpryse styg
Pryse van veral sterk grootbokhaar het verbetering getoon op die tweede veiling van die winter verkoopseisoen ondanks ‘n sterker geldeenheid. Die Rand het met 2,6% verstewig teenoor die Amerikaanse Doller in vergeleke met die vorige veiling en het teen R12,94 verhandel. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise.[...]
Sterker rand plaas druk op prysvlakke
Op die laaste veiling van die somer verkoopseisoen het die sterker Rand bokhaarpryse negatief beïnvloed ondanks goeie kompetisie van die verskillende kopershuise. Die Rand het met 1,8% teenoor die Amerikaanse Doller versterk in vergeleke met die vorige veiling en teen R12,86 verhandel. Die gemiddelde markaanwyser het met 4,3% teruggesak[...]