sterker rand
Sterker rand plaas druk op prysvlakke
Op die laaste veiling van die somer verkoopseisoen het die sterker Rand bokhaarpryse negatief beïnvloed ondanks goeie kompetisie van die verskillende kopershuise. Die Rand het met 1,8% teenoor die Amerikaanse Doller versterk in vergeleke met die vorige veiling en teen R12,86 verhandel. Die gemiddelde markaanwyser het met 4,3% teruggesak[...]