Categories: NewsPublished On: 14th February 2018

Klein aanbieding ondersteun bokhaarpryse

By 1 min read
118 words
bokhaar

Angora+Goat

Op die eerste veiling van die somerverkoopseisoen het die beperkte aanbod en die vraag na bokhaarpryse dit opwaarts gedwing ten spyte van ‘n sterker Rand.

Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise. Die Rand het met 11,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk in vergeleke met die sluitingsveiling verlede jaar en het teen R11,89 verhandel.

Die gemiddelde markaanwyser het 5,6% duurder gesluit op R247,03/kg in vergeleke met die laaste veiling van die winterverkoopseisoen. Fyn grootbokhaar was 2,3% duurder op R254,19/kg en sterk grootbokhaar het 4,7% duurder verhandel teen R245,29/kg. Jongbokhaar en kleinbokhaar pryse word nie kwoteer nie as gevolg van die baie klein hoeveelheid wat aangebied was.

Die tweede veiling van die 2018 somerverkoopseisoen sal op 6 Maart 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NuusPublished On: 14th February 2018

Go to Top