bokhaar
Bokhaarmark daal gemiddeld met 10%
Die tweede veiling van die 2019 winter seisoen het 149 858 kg opgelewer. Die gehalte van die bokhaar was baie goed, maar die mark het steeds gemiddeld met 10% gedaal. Die sterker mikron jongbok sowel as grootbokhaar het die meeste gedaal. Die handelsoorlog tussen die VSA en Sjina is[...]
Bokhaarmarkverslag
Die 2019 winterseisoen het afgeskop in Port Elizabeth met ‘n aanbieding van 76 908 kg. Die eerste veiling van ‘n seisoen is altyd gemeng en moeilik om the kwoteer. Die gemiddelde markaanwyser het in vergelyking met die ooreenstemmende veiling van die vorige seisoen, 12,5% goedkoper gesluit op R247,42/kg. Prysvlakke[...]
Bokhaarmark is stabiel
Die bokhaarmark het stabiel gebly op die vyfde veiling van die somerverkoopseisoen en met 1,2% gestyg om op R288,21/kg te sluit. Alhoewel nie al die koperhuise op die veiling teenwoordig was nie, was die kompetisie steeds sterk. Mnr F Retief van Boksfontein Boerdery (Murraysburg) het ‘n uitstekende gemiddelde prys[...]
Bokhaarmark onveranderd
Die eerste veiling van die 2019 somerverkoopseisoen het met goeie mededinging van alle kopers afgeskop. Alhoewel die aanbieding van die eerste veiling altyd varieer in gehalte en lengte, het die kopers aktief meegeding om die klein hoeveelheid sybokhaar wat aangebied was. Die fyner kant van die aanbieding het duurder[...]
Bokhaarmark versterk
Die sybokhaarmark het goed presteer op die voorlaaste veiling van die winterverkoopseisoen 2018. Ten spyte van die sterker Rand het die gemiddelde markaanwyser met 1,5% gestyg om op R290,47/kg te sluit. Die Rand het teen R14,08 teen die Amerikaanse Dollar verhandel en R16,07 teen die Euro. Die Rand het[...]