bokhaar

Bokhaarmark onveranderd

Die sybokhaarmark het prysvlakke op die vyfde verkoop van die winterseisoen 2018 gehandhaaf met die gemiddelde markaanwyser wat slegs 1,0% teruggesak het om op R289,03/kg te sluit. Al die ouderdomsgroepe het relatief onveranderd gebly. Die Rand het teen R14,22 teenoor die Amerikaanse Dollar en R16,22 teenoor die Euro verhandel.[...]

By Specialist Writer|8th November 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Sterker rand benadeel bokhaarmark

Die sterker Rand het aanleiding gegee tot ‘n 5,6% afname in die gemiddelde markaanwyser om op R292,27/kg te sluit. Alhoewel die aanbieding bestaan het uit 'n paar goeie individuele skeersels, het die totale aanbieding meer saad en laer skoonopbrengs persentasies bevat in vergelyking met die vorige veiling. Die Rand[...]

By Specialist Writer|26th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bokhaarmark trek voordeel uit swak rand

Die gemiddelde markaanwyser het 9,6% duurder gesluit op R309,76/kg in vergeleke met die vorige veiling van die 2018 winter verkoopseisoen. Pryse is opwaarts gedryf as gevolg van die baie swakker Rand, lae volumes in die waardeketting en volgehoue sterk vraag na sybokhaar. Die Rand het teen R15,29 teenoor die[...]

By Specialist Writer|5th September 2018|Categories: Nuus|Tags: , |

Goeie begin vir bokhaarmark

Die sybokhaarmark het die winterverkoopseisoen op ‘n positiewe noot begin met die gemiddelde markaanwyser wat op R282,62/kg gesluit het. ‘n Totaal van 91 743 kg is aangebied met ‘n  98,0% verkoopspersentasie. Die Rand het met 4,2% verswak teenoor die Amerikaanse Dollar en het teen R14,15 verhandel. Die katalogus het[...]

By Specialist Writer|16th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , |

Bokhaarmark onveranderd

Die sybokhaarmark het onveranderd gesluit op die voorlaaste veiling van die 2018 somer verkoopseisoen. Die mark was goed ondersteun deur die top gehalte Zegna en Miyuki skeersels, veral die kleinbokkiehaar, wat aangebied was. Hierdie skeersels het goeie kompetisie van al die kopershuise ontlok. Die Rand het met 0,4% teenoor[...]

By Specialist Writer|23rd May 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top