bokhaar
Bokhaarmark styg
Die sybokhaarmark het positiewe resultate gelewer op die vyfde veiling van die 2018 somer verkoopseisoen ten spyte van die moeilike omstandighede wat tans heers in die bedryf. Pryse van jongbokhaar en grootbokhaar het goed presteer terwyl die gemiddelde pryse van kleinbokkiehaar onveranderd gesluit het op R398,01/kg. Die aanbieding het[...]
Bokhaarmark steeds sterk
Die sybokhaarmark het sy opwaartse neiging voortgesit op die vierde veiling van die 2018 somer verkoopseisoen, met die gemiddelde markaanwyser wat met 5,2% gestyg het, om op R269,25/kg te sluit. Die aanbieding het bestaan uit goeie gehalte sybokhaar en baie goeie gehalte individuele skeersels. Sterk kompetisie was ontvang van[...]
Bokhaarpryse styg
Die derde sybokbaarveiling van die 2018 somer verkoopseisoen het ‘n mandjie met gemengde resultate opgelewer. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise, veral vir die kleinbokkiehaar segment. Pryse van jongbokhaar het die opwaartse tendens van die vorige veiling voortgesit en in verkopers’ guns gesluit. Pryse van veral kort[...]
Bokhaarpryse styg verder
Bokhaarpryse het verder gestyg op die tweede veiling van die 2018 somerverkoopseisoen. Die aanbieding het bestaan uit goeie gehalte sybokhaarskeersels waarvan 99,7% van die aanbieding verkoop is. Kopers het sterk meegeding vir die goeie gehalte bokhaar wat aangebied was ongeag die sterker Rand. Die Rand het met 1,4% teenoor[...]
Klein aanbieding ondersteun bokhaarpryse
Op die eerste veiling van die somerverkoopseisoen het die beperkte aanbod en die vraag na bokhaarpryse dit opwaarts gedwing ten spyte van ‘n sterker Rand. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise. Die Rand het met 11,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk in vergeleke met die sluitingsveiling verlede[...]