bokhaar
BOKHAARMARK VERSTERK
Op die vierde veiling van die somer verkoopseisoen het die beter kwaliteit aanbieding goeie kompetisie van al die kopers ontlok. Die Rand het met 6,2% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R13,80 verhandel. Bokhaar pryse het gebaat by die verswakking van die[...]
Bokhaarmark open bestendig
Die openingsveiling van die somer verkoopseisoen het ten spyte van ‘n sterker Rand en die gemengde aard van die aanbieding, bestendig verloop. Somer kleinbokkiehaar was nie kwoteer nie weens beperkte volumes en die negatiewe invloed van die voortgesette droogte op beide kwaliteit en lengte. Die Rand het met 3,5%[...]
Bokhaarmark eindig in koperguns
Bokhaarpryse op die 5 de veiling van die winterverkoopseisoen het goed presteer alhoewel die verhandeling onder moeilike toestande plaasgevind het. Die rand het met 5,4% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk en teen R13,51 verhandel. Die geldeenheid het vroegoggend tussen R13,80 en R13,73 teenoor die dollar verhandel en toe skerp[...]
Bokhaarmark onveranderd
Op die vierde bokhaar-veiling van die winter-verkoopseisoen was die pryse vir alle tipes bokhaar basies onveranderd. Daar was goeie mededinging tussen al die kopershuise. Die Rand het met 5,5% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak en verhandel tans teen R14,28. Dit beteken die bokhaarprys gaan hoër wees. Die aanbieding het[...]