Categories: NewsPublished On: 19th January 2017

Wolmark styg weer

By 1 min read
196 words
wol

Wol

Op die 18de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,8% gestyg en op 15885c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

 

18 µ      18462  (+4,7%)                          21 µ      14890   (+1,5%)

19 µ      17510  (+3,2%)                          22 µ      14437   (+0,2%)

20 µ      16079  (+2,0%)                          23 µ      14331   (+2,1%)

Die grootste kopers op die veiling was: Lempriere South Africa (4 246 bale), G Modiano (4 056 bale),

Standard Wool (2 875 bale). Van die 13 395 bale wat aangebied is, is 13 244 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. CF Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.91 17.9µ 77,2% 39 15760c
2. CF Swart Barkly-Oos AFH MWF4E.103 18.2µ 77,3% 42 15350c
3. GMC Orpen Barkly-East AFFY MF4E.98 16.6µ 73,0% 35 15000c
4. Rustfontein De Aar Bdy Bk De Aar AH MWF4E.89 17.4µ 73,0% 39 14910c
5. Benvale Boerdery Bk Barkly-Oos AAFH MWF4E.108 17.9µ 73,9% 33 14770c
6. Benvale Boerdery Bk Barkly-Oos AFH MF4E.93 17.1µ 73,3% 28 14710c
7. RI Viedge Barkly East AMH MWF4E.82 17.2µ 71,7% 44 14610c
8. RI Viedge Barkly East BMH MWF4E.80 16.0µ 70,2% 38 14480c
9. Benvale Boerdery Barkly-Oos BFH MF4E.85 17.0µ 70,7% 34 14480c
10. JS Van Zyl Indwe AMY MF4E.98 18.3µ 72,4% 38 14400c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies.

Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P1916 sal op 25 Januarie 2017 plaasvind.

Bron: BKB

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0