Categories: NewsPublished On: 10th November 2016

Wolmark daal nog ‘n bietjie

By 1 min read
209 words
wol

wol

Op die 12de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,0% gedaal en op 14363c per kg skoon gesluit.  Dit is ongeveer 9,42% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg:

18 µ      16587  (-0,6%)               21 µ      13450   (-3,5%)

19 µ      15693  (-2,4%)               22 µ      13318   (-0,7%)

20 µ      14243  (-2,3%)               23 µ      12935   (-2,1%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (4 866 bale), G Modiano (3 537 bale), Lempriere South Africa (1 183 bale). Van die 11 371 bale wat aangebied is, is 10 921 bale verkoop (96%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. DH Currie Farming Trust Cathcart BH MWF4E.78 17.2µ 74,2% 45 13000c
2. TR Swart Barkly-Oos AFH MWF4E.96 17.8µ 77,8% 40 12950c
3. TR Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.86 17.5µ 76,4% 36 12910c
4. Carroll Boerdery Dewetsdorp AAH MWF4S.94 16.8µ 71,7% 36 12410c
5. GH Byers Dordrecht BBFF MF4E.77 17.2µ 71,9% 46 12400c
6. DH Currie Farming Trust Cathcart CH MWF4E.66 16.2µ 73,0% 39 12400c
7. Elias Albertus Nel Boerdery Bredasdorp CMY MF4E.63 18.2µ 74,3% 48 12390c
8. GH Byers Dordrecht BH MWF4S.82 16.3µ 71,7% 42 12330c
9. DH Currie Farming Trust Cathcart HB MP4E.69 17.1µ 73,9% 44 12310c
10. GH Byers Dordrecht RAM MF4E.79 17.9µ 71,6% 46 12300c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P1316 sal op 16 November 2016 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0