Elite trekker veiling te Bethlehem. Moet dit nie misloop nie!

Screenshot-2023-06-12-143654
Die Vrystaat se grootste BKB Elite trekker veiling is om die draai! Die trekkers is in uitmuntende toestande, diensplanne is op datum en reg om die alledaagse plaas take, met gemak, te verrig.
Op aanbod:
- 10 Trekkers
- 2 Stropers
- 1 Striptil
- 2 Jacto spuite
- 1 Case Hoogspuit




Datum: 21 Julie 2023
Tyd: 11:00
Plaas: Meyerskop – Bethlehem
Kliek hier om die volle aansig van elke trekker, stroper en implement te sien.
Terme:
Slegs kontant of elektroniese betalings op die dag van veiling. 1% hanteringsfooi sal gehef word op kontant transaksies. Elektroniese oorplasings fasiliteite beskikbaar. FICA Dokumentasie word vereis by registrasieproses. Alle goedere word met ‘n reserweprys verkoop en ‘n reg bestaan om te bie deur of namens die eienaar of afslaers tensy anders aangedui.
Finansiering beskikbaar by:
OVK: Jacques by +(27)82-417-6192
ABSA: Vanessa Maeder by +(27)82-496-6737
Wesbank: Marnus Maritz by +(27)82-399-2189
Auction Finance: Catherine Claassen by +(27)76-843-1644
Roete vanaf Bethlehem:
Ry op die Paul Roux pad (N) vir 17km. Draai links by plaas in.
Vir enige navrae kontak gerus:
Schalk Burger by +(27)76-070-1411
Jan Mostert (Afslaer) by +(27)83-306-8408
BKB, Bethlehem by +(27)58-303-8552
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com
Kliek hier om na die video te kyk op ProagriMedia.