SAWA kortkursus: Grootmaak van lammers, seleksie- en paring

WhatsApp Image 2022-04-22 at 6.50.16 AM (1)
Speentyd is tot ‘n groot mate “oestyd” – selfs in wolproduksiestelsels – terwyl dit in vleisproduksiestelsels volkome oestyd is.
SAWA in samewerking met BKB en i3A bied ‘n kortkursus met die fokus op die rootmaak van lammers, seleksie- en paring.
Vir meer inligting kontak Giepie Calldo by: 082 772 45 41 of Dr. Antonie Geyer by 082 653 3255.
