VIDEO: Doorndraai Boerdery hou veiling!

Copy of BKB-VILJOENKROON
Praat van ‘n veiling wat nie misgeloop moet word nie!
Hierdie veiling vind plaas op Vrydag, 12 Julie om 11:00, in Koppies, Vrystaat.
Op aanbod:
- CASE 2388 stroper
- Challenger 7650 gifspuit
- John Deere 8410
- John Deere 4440
- John Deere 6115
- John Deere 6403
- Fiat 640
- Planter (12 rye met Equiliser karretjies)
- Piket koringplanter (20 ry)
- Voermaaktoerusting
- TATA 1518
- 4x massasleepwaens
- Kunsmisstrooier
- en nog meer!
Vir enige navrae of inligting, kontak:
Schalk Jonker: 073-007-0022
Jan Moster: 083-306-8408
Piet Wessels: 082-857-7827
BKB, Kroonstad: 082-940-1967