Beefmaster bulle

Beefmasters wat die suurveld verstaan: Steinberg se produksieveiling wag

Die Beefmasterras het oor die jare sy plek in die Suid-Afrikaanse vleisbeesbedryf stewig gevestig as ’n ras wat bekend is vir vrugbaarheid, gehardheid en uitstekende aanpasbaarheid. In uitdagende toestande waar voergehalte, klimaat en winsgewendheid ’n groot rol speel, bly Beefmasters ’n gewilde keuse onder kommersiële én stoettelers. Die[...]

VIDEO: Quardsen Beefmasters 17de Produksieveiling | 17 Julie 2025 | Monte Video Veilingslokaal

Sluit aan by Quardsen Beefmasters vir hulle 17de produksieveiling op Donderdag, 17 Julie 2025 by Monte Video Veilingslokaal (R707 tussen Marquard en Senekal). Op aanbod: 30 topgehalte Beefmaster bulle 15 Stoet koeie met kalwers 10 Dragtige stoet koeie 15 Kommersiële dragtige koeie Hierdie is die ideale geleentheid vir stoet-[...]

Quardsen Beefmaster se 17 de veiling is om die draai: Maak gereed vir die beste Beefmaster-genetika

Quardsen se 17 de produksieveiling is om die draai en vind 17 Julie 2025 plaas waar beesboere uitstekende genetika kan besigtig en koop.  Hoekom Quardsen Beefmaster? Die leuse waarby Riana de Beer, eienaar van Quardsen Beefmasters staan het ook deur gesyfer na Quardsen Beefmasters se beleid waarvolgens sy haar[...]

2
Go to Top