Beefmaster genetika
Quardsen Beefmaster se 17 de veiling is om die draai: Maak gereed vir die beste Beefmaster-genetika
Quardsen se 17 de produksieveiling is om die draai en vind 17 Julie 2025 plaas waar beesboere uitstekende genetika kan besigtig en koop. Hoekom Quardsen Beefmaster? Die leuse waarby Riana de Beer, eienaar van Quardsen Beefmasters staan het ook deur gesyfer na Quardsen Beefmasters se beleid waarvolgens sy haar[...]