Beefmaster-stoet

Beefmasters wat die suurveld verstaan: Steinberg se produksieveiling wag

Die Beefmasterras het oor die jare sy plek in die Suid-Afrikaanse vleisbeesbedryf stewig gevestig as ’n ras wat bekend is vir vrugbaarheid, gehardheid en uitstekende aanpasbaarheid. In uitdagende toestande waar voergehalte, klimaat en winsgewendheid ’n groot rol speel, bly Beefmasters ’n gewilde keuse onder kommersiële én stoettelers. Die[...]

Riana de Beer word ’n top Beefmaster-boer deur toewyding

Die Quardsen-busstop in die Oos-Vrystaat was vroeër jare 'n bekende stop op die busroete tussen Senekal en Marquard. Dit is ook waarna Riana de Beer se Beefmaster-stoet vernoem is; Quardsen Beefmaster is ‘n portmanteau van "MarQUARD" en "SENekal".  Destyds het haar ma hulle familieplaas juis dié naam gegee omdat[...]

By Natasha Pansegrouw|28th August 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |
2
Go to Top