VIDEO: Quardsen Beefmasters 17de Produksieveiling | 17 Julie 2025 | Monte Video Veilingslokaal

Quardsen YT TN
Sluit aan by Quardsen Beefmasters vir hulle 17de produksieveiling op Donderdag, 17 Julie 2025 by Monte Video Veilingslokaal (R707 tussen Marquard en Senekal).
Op aanbod:
- 30 topgehalte Beefmaster bulle
- 15 Stoet koeie met kalwers
- 10 Dragtige stoet koeie
- 15 Kommersiële dragtige koeie
Hierdie is die ideale geleentheid vir stoet- en kommersiële Beefmaster boere wat hulle kuddes met beproefde genetika wil versterk.
Datum: 17 Julie 2025
Venue: Monte Video Veilingslokaal, R707 tussen Marquard en Senekal
Navrae en kontakbesonderhede: Riana de Beer (eienaar): 082 770 2757 Ian Grobbelaar (afslaer): 060 965 6207 Piet Joubert (bemarker): 083 306 1314.