Arlington

VIDEO: Fendt se trekkers staan uit by Arlington Boeredag

Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Vanuit die AGCO-stal het daar twee indrukwekkende trekkers die groep verteenwoordig naamlik die Fendt 728 Vario Gen7 en Fendt 1162 Vario MT. Wimpie[...]

By Spesialisskrywer|20th August 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top