Johanri Dormers

Maak JB Genetika nou deel van jou kudde met Johanri Dormers

Teeldiere met 'n balans tussen kondisie en vertoning — daarop kan jy staatmaak wanneer jy JB Genetika in jou kudde het. Op 3 Februarie 2023 by die Kroon Boma val die hammer op hierdie genetika vanuit die Johanri Dormers kudde. Die produksieveiling begin om 11:00 Op aanbod is: 30[...]

By Specialist Writer|23rd January 2024|Categories: Video's, Videos|Tags: , , , , |

Johanri Dormers se aanbod vanjaar spreek boekdele oor hulle benadering tot skaap teel

Johan Barnard se uitstekende JB Genetika gaan vanjaar weergalm in Kroonstad by die Kroon Boma. Die gehalte wat onder die hammer gaan val by die Johanri Dormers Produksieveiling op 3 Februarie 2024, spreek boekdele oor Johan se benadering tot skape teel. Johanri Dormers het een doel voor oog:  ‘n[...]

By Specialist Writer|19th January 2024|Categories: Articles, Artikels, Veilings|Tags: , , , , , |
0
Go to Top