Maak JB Genetika nou deel van jou kudde met Johanri Dormers
_ProAgri Thumbnail
Teeldiere met ‘n balans tussen kondisie en vertoning — daarop kan jy staatmaak wanneer jy JB Genetika in jou kudde het.
Op 3 Februarie 2023 by die Kroon Boma val die hammer op hierdie genetika vanuit die Johanri Dormers kudde. Die produksieveiling begin om 11:00
Op aanbod is:
- 30 SP ooie
- 25 ramme
- 100 kommersiële ooie
Lees die artikel Johanri Dormers se aanbod vanjaar spreek boekdele oor hulle benadering tot skaap teel op ons webtuiste.
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com