Categories: Stock and game farming videos, Video's, VideosPublished On: 22nd April 2026

VIDEO: Vlakte Bonsmara se 20ste produksieveiling is om die draai

By 0 min read
99 words

Vlakte Bonsmara_NEW DATE_TN

Aan al ons lojale kliënte, vennote en mede-telers, kom woon ons 20ste produksieveiling op 11 Junie 2026 by.

Kom ervaar die gees van die dag en die gehaltediere op aanbod:

  • 50 Bulle
  • 250 Vroulike diere in alle produksiestadia’s
  • ±600 Speenkalwers en vetvee

“Hier by Vlakte Bonsmara is gehalte nie net ’n doel nie, dit is ’n belofte. Elke bul, elke koei, elke vers en elke dier op aanbod is die resultaat van jare se ervaring, kennis en ’n onvermoeide strewe na genetiese uitnemendheid,” verduidelik Kobus du Toit, voorsitter van die Vlakte Bonsmara Studiegroep.

Sien jou daar!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0