Vivo
VIVO Boerebemarkingsdag 2023: Grootste Landbou-ekspo in Limpopo
NAMPO is nie die enigste groot landbouskou in Suid-Afrika nie. Limpopo het ook hulle eie groot LANDBOU-EKSPO - die VIVO Boerebemarkingsdag. “Vivo Boerebemarkingsdag is nie net `n byeenkoms nie; dis `n viering van LANDBOU, ERFENIS en die lewe op die plaas.” Die skou vind plaas vanaf 12 tot 14[...]
TXL Bovelders se 16de produksieveiling beloof beproefde genetika
TXL Bovelder was een van die eerste kuddes wat in 1994 sy ontstaan in die Limpopo-streek gemaak het. Hierdie Bovelders word gekenmerk as dik, geharde en aanpasbare bulle, wat loop in strawwe hartwater, rooiwater en galsiekte gebied. Hierdie bulle is nie net sag op die oog nie, maar ook[...]
Stof jou vellies af en gryp jou beursie vir vanjaar se ongelooflike TXL Bovelder aanbieding te Vivo
TXL Bovelder was een van die eerste kuddes wat in 1994 in die Limpopo-streek geteel is. Hierdie Bovelders is dik, geharde en fenomenale aanpasbare bulle wat loop op strawwe hartwater, rooiwater en galsiekte gebied. Hierdie bulle is nie net 'n bederf vir die oog nie, maar funksioneel, volhoubaar en[...]