VIDEO: Rovic Leers Besproeiing

Screenshot 2024-07-04 110035
Rovic Leers voer produkte soos Hunter en Dab in vanaf Amerika wat top-klas dien vir die boer.
‘n Nuwe produk op die mark – die Solem reeks vanaf Frankryk af, wat ‘n langafstand beheerstelsel vir besproeiing is, bring gemak vir enige boer.
Besoek https://www.rovic.com/products/splash om in kontak te kom met die naaste handelaar.