Rovic Leers
VIDEO: Laai vinnig en maklik met Rovic Quicke-toerusting
Henrik Nielsen van Quicke-laaigrawe in Swede het vanjaar se NAMPO by Bothaville bygewoon om die maatskappy met meer as sewe dekades se kundigheid se laaigraafoerusting by hul plaaslike kliënt, Rovic Leers se stalletjie aan Suid-Afrikaanse boere bekend te stel. Quicke se twee bekendste laaigrawe sluit die X-laaigraaf en Q-laaigraaf[...]
Rovic se Quicke toerusting maak laaiwerk maklik
Hendrik Nielsen van Quicke-laaigrawe in Swede het vanjaar se NAMPO by Bothaville bygewoon. Hy het die maatskappy, wat spog met meer as sewe dekades se kundigheid met laaigraaftoerusting, se produkte by hulle plaaslike verspreidders, Rovic, se stalletjie aan Suid-Afrikaanse boere bekend gestel. Quicke se twee bekendste laaigrawe sluit die[...]
Rovic se Syncrospray sorg vir wingerd en grootboord-behoeftes
Kyle De Brouwer, ontwerpingenieur van Rovic se Syncrospray boord- en wingerspuite, het vanjaar tydens NAMPO by Bothaville in die Vrystaat die nuwe, verbeterde reeks spuite en nuwe toevoegings bekend gestel. Drie van die nege Syncrospray-spuite is by Rovic uitgestal. Volgens Kyle het die bestaande spuite waarmee kliënte waarskynlik bekend[...]
Rovic vat g’n strooi wanneer dit kom by strooiwerk
Stewig, sterk, stabiel, veelsydig, betroubaar, duursaam en strooi sonder sukkel! Dit is Rovic Leers se RSM 10-14 Synco-strooier. Daarvan getuig boere wat onlangs die voortreflike strooier by Chrissiesmeer-boeredag in aksie gesien het. Melissa Jonker, Rovic Leers-verteenwoordiger, vertel meer van die strooier: “Die strooier dra lag-lag ՚n totale vrag van[...]
Strooi sukses met Rovic Leers se Syncro Spreader
Melissa Jonker van Rovic Leers vertel ons meer oor hulle Syncro Spreader by die Chrissiesmeer Boeredag. Hierdie implement is die Rovic Syncro Spreader RSM 10-14. Hierdie Syncro Spread is so ontwerp dat dit horisontaal loop op jou land. Een handige aspek van hierdie masjien is dat jy kan stel[...]