Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 4th July 2024

VIDEO: Laai vinnig en maklik met Rovic Quicke-toerusting

By 1 min read
124 words

ROVIC – 1. Hendrik – Quicke

Henrik Nielsen van Quicke-laaigrawe in Swede het vanjaar se NAMPO by Bothaville bygewoon om die maatskappy met meer as sewe dekades se kundigheid se laaigraafoerusting by hul plaaslike kliënt, Rovic Leers se stalletjie aan Suid-Afrikaanse boere bekend te stel.

Quicke se twee bekendste laaigrawe sluit die X-laaigraaf en Q-laaigraaf in.

Die X-laaigraaf is ‘n nutslaaier vir alledaagse gebruik soos  die hantering van bale en ligte materiaal. Volgens Henrik is die kleiner laaigraaf geskik vir die meeste laaibehoeftes op ‘n plaas.

Kyk die video om meer uit te vind!

Vir meer inligting oor die Quicke-reeks kan Rovic Leers se handelstakke landwyd gekontak word. Besoek die webtuiste by  https://www.rovicleers.co.za/ vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0