Rovic Leers
Rovic Leers stel nuwe planter bekend by Nexus graandag
Graanboerderye was die fokus van Nexus se onlangse Graandag wat saam met Rovic Leers en Cerealis by Eenzgesind in Durbanville aangebied is. Meer as 350 boere en ander rolspelers het die dagbygewoon om meer te wete te kom oor die nuutste tegnologie en biologie in die graanbedryf, meer spesifiek[...]
Balers van Rovic Leers lewer ‘n ryk oes
Melissa Jonker van Rovic Leers vertel meer oor hulle balerreeks wat hulle ten toon gestel het by Balfour Hooidag. Die balerreeks bestaan uit die Comprima, Fortima en die Vari-pack. Die Vari-pack baler is divers en kan 'n verskeidenheid bale maak. Die grootte van die baal kan tot 'n indrukwekkende[...]
Rovic Leers baal dat die biesies bewe by Balfour Hooidag
Boere was beïndruk met die puik toerusting wat Rovic Leers by vanjaar se Balfour Hooidag gedemonstreer het. Meer produksie, minder moeite met Rovic Leers se Krone V165XC bandbaler Melissa Jonker van Rovic Leers verduidelik dat hulle drie soorte balers in hulle reeks het: Die Fortima, die Comprima en die[...]
Besproei, baal, plant en boer vooruit met Rovic Leers
Talle wyse boere reken op Rovic Leers, ‘n maatskappy wat in landboumeganisasie en besproeiing spesialiseer, se doeltreffende werktuie en rotsvaste rugsteundiens. Dit was weer duidelik by die afgelope NAMPO Kaap in Bredasdorp waar boere belangstellend na die Rovic Leers-uitstalling gestroom het. Simon Dicks, die maatskappy se bemarkingsbestuurder, het besoekers[...]
Rovic Leers verskaf hoë-gehalte werktuie vir elke boerderybehoefte
Rovic Leers bly aan die voorpunt van hoë-gehalte meganisasie en tegnologie vir Suid-Afrikaanse boere. Met 2023 se NAMPO-oesdag het hierdie groep weer gewys dat daar in hulle stal ‘n werktuig vir elke behoefte is. Of jy nou kuilvoer vir jou vee plant of met graan, vrugte of groente boer,[...]