Syncroseed

Rovic: Syncroseed maak fynsaadsaai maklik

‘n Skitterende staatmaker vir koringbore is Rovic se Syncroseed-kleingraanplanter. Philip Oosthuizen van Rovic se kantoor in Kaapstad het dié voortreflike kleingraanplanter tydens vanjaar se NAMPO by Bothaville in die Vrystaat bekendgestel. Volgens Philip gebruik boere die werktuig in die Wes-Kaap en veral in die Swartland vir die saai van[...]

By Tisha Steyn|19th August 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Rovic Leers stel nuwe planter bekend by Nexus graandag

Graanboerderye was die fokus van Nexus se onlangse Graandag wat saam met Rovic Leers en Cerealis by Eenzgesind in Durbanville aangebied is. Meer as 350 boere en ander rolspelers het die dagbygewoon om meer te wete te kom oor die nuutste tegnologie en biologie in die graanbedryf, meer spesifiek[...]

By Natasha Pretorius|20th February 2024|Categories: Mechanisation|Tags: , , , |
2
Go to Top