Vari-pack
Balers van Rovic Leers lewer ‘n ryk oes
Melissa Jonker van Rovic Leers vertel meer oor hulle balerreeks wat hulle ten toon gestel het by Balfour Hooidag. Die balerreeks bestaan uit die Comprima, Fortima en die Vari-pack. Die Vari-pack baler is divers en kan 'n verskeidenheid bale maak. Die grootte van die baal kan tot 'n indrukwekkende[...]