Syncrospray

Rovic se Syncrospray sorg vir wingerd en grootboord-behoeftes

Kyle De Brouwer, ontwerpingenieur van Rovic se Syncrospray boord- en wingerspuite, het vanjaar tydens NAMPO by Bothaville in die Vrystaat die nuwe, verbeterde reeks spuite en nuwe toevoegings bekend gestel. Drie van die nege Syncrospray-spuite is by Rovic uitgestal. Volgens Kyle het die bestaande spuite waarmee kliënte waarskynlik bekend[...]

By Tisha Steyn|31st May 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top