Categories: VideosPublished On: 18th October 2023

Smith Power Equipment bring Kubota en Polaris na Kaap NAMPO

By 1 min read

Smith Power Nampo Kaap Thumbnail

Geoffrey Green, digitale bemarkingsbestuurder by Smith Power Equipment verduidelik dat Kubota ‘n naam is om dop te hou!

Smith Power Equipment het ‘n positiewe Kaap NAMPO 2023 gehad. Die invoerder en verspreider van Kubota-landboutoerusting is optimisties oor die toekoms. Besoekers kon ‘n verskeidenheid trekkers, Kubota-implemente, veldry-voertuie en kragopwekkers sien.

“Ons het ‘n baie suksesvolle uitstalling gehad. Daar was baie besoekers en ons is baie tevrede,” sê Geoffrey.

Kubota, ‘n Japannese handelsmerk, is sinoniem met kwaliteit, vindingrykheid en tegnologie. “Die handelsmerk is internasionaal bekend en ons sien ‘n groter aanvraag oor ons wye handelaarsnetwerk.

Kyk die video vir meer.

Om meer uit te vind, besoek die Smith Power Equipment-webwerf.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0