Kaap NAMPO

Smith Power Equipment bring Kubota en Polaris na Kaap NAMPO

Geoffrey Green, digitale bemarkingsbestuurder by Smith Power Equipment verduidelik dat Kubota 'n naam is om dop te hou! Smith Power Equipment het 'n positiewe Kaap NAMPO 2023 gehad. Die invoerder en verspreider van Kubota-landboutoerusting is optimisties oor die toekoms. Besoekers kon 'n verskeidenheid trekkers, Kubota-implemente, veldry-voertuie en kragopwekkers sien.[...]

By Specialist Writer|18th October 2023|Categories: Videos|Tags: , , , , , , |

Massey Ferguson het ‘n plan vir elke soort boerdery by Kaap NAMPO

By 2023 se Kaap Nambo in Bredasdorp het Massey Ferguson seker gemaak daar was iets vir elke soort boerdery - van boord- tot suiwelboerderye. Brendon Puttick, verkoopsbestuurder van die Wes- en Oos-Kaap, brei uit op die wye reeks oplossings wat dié vervaardiger beskikbaar het . Massey Ferguson se Global Series[...]

By Specialist Writer|29th September 2023|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , , , , |

Algar bring veehanteringstoerusting na NAMPO Kaap

Algar Veehanteringstoerusting is welbekend vir gehalte veehanteringstoerusting wat veeboer maklik maak. Hulle wye reeks produkte verseker dat beide mens en dier veilig is wanneer daar met die diere gewerk word. Charlotte Esterhuizen van Algar vertel dat daaar weer groot opgewondenheid geheers het om die Kaapse inwoners by Kaap NAMPO[...]

Rumax se betroubare blou wys weer by Kaap NAMPO

Rumax se betroubare blou masjiene het weer op aandag gestaan by die Kaap NAMPO-terrein in Bredasdorp. Dit is nie Rumax se eerste NAMPO nie en beslis ook nie die laaste nie. Die vervaardiger van hamermeulens, voer- en konsentraatmengers, bankiesnyers en misstrooiers, kon weer na twee jaar van inperkings by[...]

By Maryna Steyn|3rd October 2022|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , |
0
Go to Top