Categories: Hulpbronbestuur Videos, Video'sPublished On: 26th September 2023

Algar bring veehanteringstoerusting na NAMPO Kaap

By 1 min read

Algar – NAMPO Kaap Thumbnail

Algar Veehanteringstoerusting is welbekend vir gehalte veehanteringstoerusting wat veeboer maklik maak. Hulle wye reeks produkte verseker dat beide mens en dier veilig is wanneer daar met die diere gewerk word.

Charlotte Esterhuizen van Algar vertel dat daaar weer groot opgewondenheid geheers het om die Kaapse inwoners by Kaap NAMPO in Bredasdorp te sien.

Tydens die 2023 NAMPO kon besoekers kyk na Algar se:

  • Skaap weeg, -klamp en -klas hok
  • Beesnekklampe
  • Beeslyfklamp
  • Skaapkanteraar
  • Skaapweegkrat
  • Jay-Lor selfaangedrewe voermenger
  • Beesweegkrat

 

Om meer oor Algar se produkte uit te vind, besoek hulle webtuiste.

 

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment