NMI Kelly
Kelly-grondbewerkers is ’n alles-in-een-oplossing vir die moderne boer
’n Boer moet alles op die plaas kan doen: hy is ’n besigheidsman, ’n motorwerktuigkundige, ’n grondkenner, ’n weervoorspeller en ’n probleemoplosser. Boerdery is ’n dinamiese bedryf wat verg dat jy veelsydig moet wees. Net so kan ’n mens nie van jou implemente verwag om net een ding te[...]