VIDEO: Jupidex stel nuwe produkte aan boere tydens NAMPO 2025 bekend – kyk hier!

Jupidex by NAMPO
Jupidex by NAMPO 2025:
Jupidex het boere beïndruk met hul nuutste landboutoerusting by NAMPO 2025! Van presisie-implemente tot wêreldklas toerusting, tegnologie en oplossing — hulle bring vooruitgang na jou plaas.
Kyk die volledige video vir hoogtepunte op van die nuwe produkte wat tydens NAMPO vanjaar bekendgestel is en insigte direk van die Jupidex-span!
Kyk die video hier: