Categories: Video'sPublished On: 16th January 2025

VIDEO: Rovic | Krone Balers

By 0 min read
74 words

DSC_0384

Rovic het ’n wye verskeidenheid Krone-balers vir boere om vanuit te kies om hul baalwerk op die plaas maklik te maak.

Mickey Matthee, tegniese bestuurder vir Rovic in Kaapstad vertel by NAMPO Kaap 2024 meer oor hulle verskillende balers. Die balers is só ontwerp dat wanneer die baal uitgespoeg word, dit sag land en nie seerkry nie.

Indien jy ’n Krone-baler wil aankoop, besoek hul webwerf by www.rovic.com.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0