Krone
Case IH maak skoonskip by 2026 se Balerresies
Die 2026-landboukalender het sommer vroeg afgeskop met ’n hoogtepunt vir hooiboere: die gewilde Balerresies, aangebied deur FarmSpace in samewerking met Valtrac. Dis ’n dag wat elke boer wat erns maak met gehalte hooi en doeltreffende toerusting, met ’n rooi sirkel omring op die kalender. Die geleentheid het op 28[...]
VIDEO: Rovic | Krone Balers
Rovic het ’n wye verskeidenheid Krone-balers vir boere om vanuit te kies om hul baalwerk op die plaas maklik te maak. Mickey Matthee, tegniese bestuurder vir Rovic in Kaapstad vertel by NAMPO Kaap 2024 meer oor hulle verskillende balers. Die balers is só ontwerp dat wanneer die baal uitgespoeg[...]
Baal sonder sukkel met Rovic se Krone VariPack V165
Marco Leying van Krone se hoofkantoor in Duitsland, het die vervaardiger se Varipack-baler tydens Graan SA NAMPO 2024 by Bothaville in die Vrystaat bekend gestel. Volgens Marco is die Varipack V165-baler die room van Krone se ronde balers van droë materiaal. Krone beskik ook oor ketting- en staafbalers, maar die[...]
VIDEO: Rovic introduces the new Krone Varipack baler!
Marco Leying from Krone introduces the Krone Varipack Baler in this video. This new baler is top of the range! It is made for high-density. https://www.youtube.com/watch?v=iG-3Dai3G9g For more information, visit www.rovic.com.
What is new in agriculture?
FarmDroid is the latest in automated solutions Which vegetable farmer would not like a way to control weeds without using poisons? In comes the FarmDroid! Two Danish farming brothers, Jens and Kristian Warning, have developed a robot to do the work. And that is not all — the robot[...]