baler
VIDEO: Staalmeester stel bekend | Die SW50 kuilvoerbaler- en toedraaier
Staalmeester stel bekend: Die SW50 kuilvoerbaler- en toedraaier. Garry Ollewagen, bemarker vir Limpopo en Mpumalanga, vertel meer oor presies hoe hierdie veelsydige masjien werk. Hy baal sowat 60 bale per uur, met bale se gewigte tussen 40 en 75 kg, perfek hanteerbaar en maklik om rond te rol of[...]
VIDEO: Drotsky by NAMPO 2026 | Innovasie en diens
By NAMPO het ons met Izak Wolfaardt, meganiese ingenieur by Drotsky, gesels oor hul reeks landboutoerusting wat ontwerp is om boere se werk makliker en meer doeltreffend te maak. Van balers en mengers tot pilmasjiene en slim voeroplossings — Drotsky fokus daarop om toerusting te bou wat sterk, prakties[...]
New Holland-baaltegnologie
Groot vierkantbale New Holland neem ’n revolusionêre stap in baaltegnologie en baaluitnemendheid in die groot vierkantige baalsegment en bied drie modelle in Suid-Afrika aan: 1. BB1270 PLUS 2.BB1270 PLUS DENSITY 3.BB1290 HD Danksy die baler se kort en smal trekstang en sy nie-reflektiewe geel kleur, het operateurs uitstekende sigbaarheid[...]
Case IH RB 455 – Veeldoelige baler wat tegnologie en betroubaarheid kombineer
Die Case IH RB 455 veranderlike-kamer-rondbaler bied boere konsekwente bale, doeltreffende werking en moderne tegnologie wat die werksdag eenvoudiger maak. Wanneer dit tyd is om hooi of ander gewasse te baal, is betroubaarheid en konsekwentheid van kardinale belang. Die Case IH RB 455 is gebou met hierdie beginsels as[...]
VIDEO: Die Rovic Comprima baler
Die Comprima ronde baler kan enige iets baal, het twee augers, met en sonder lemme en ook die kamlose optelstelsel. Hierdie lemme kan wel klipskade opdoen. Indien jy ’n Krone-baler wil aankoop, besoek hul webwerf by www.rovic.com. https://youtu.be/NuvOb4X21ZY