baler
VIDEO: Die Rovic Fortima F 1250 baler
Die Fortima F 1250 ronde baler is baie gewild en het ’n hoër kapasiteit van 2,05 m. Dit is beskikbaar met of sonder lemme. Die lemme kan verstel word tussen nul en 17 en dit kan vanuit die kajuit gedoen word. Die kamlose optelstelsel is ’n bekende eienskap van[...]
VIDEO: Die Rovic Big Pack 1270 baler
Die Big Pack 1270 baler is die tweede grootste Krone-baler wat Rovic in hulle reeks aanhou. Hy maak twee knope om een baal klaar te maak en die volgende baal te begin. Die baler is 1,2 m wyd en 0,7 m hoog en kan toegerus wees met ’n skaal[...]
VIDEO: Die Rovic Krone Baler Bellima F130
Die Bellima ronde baler vorm mooi bale en is ’n veelsydige masjien wat vir enige gewas gebruik kan word. Indien jy ’n Krone-baler wil aankoop, besoek hul webwerf by www.rovic.com. https://youtu.be/XbddwM7LjeI
Fast like a falcon, strong like Falcon equipment
When it comes to mowing, you want to make sure that it is done right the first time. With Falcon equipment, this concern goes right out the window with the accuracy and neatness that these implements provide, which gives any farmer a sigh of relief and a friendly smile[...]
Baal sonder sukkel met Rovic se Krone VariPack V165
Marco Leying van Krone se hoofkantoor in Duitsland, het die vervaardiger se Varipack-baler tydens Graan SA NAMPO 2024 by Bothaville in die Vrystaat bekend gestel. Volgens Marco is die Varipack V165-baler die room van Krone se ronde balers van droë materiaal. Krone beskik ook oor ketting- en staafbalers, maar die[...]