Categories: Video'sPublished On: 16th January 2025

VIDEO: Die Rovic Fortima F 1250 baler

By 0 min read
71 words

2 (1)

Die Fortima F 1250 ronde baler is baie gewild en het ’n hoër kapasiteit van 2,05 m.

Dit is beskikbaar met of sonder lemme. Die lemme kan verstel word tussen nul en 17 en dit kan vanuit die kajuit gedoen word. Die kamlose optelstelsel is ’n bekende eienskap van Krone se ander groot balers.

Indien jy ’n Krone-baler wil aankoop, besoek hul webwerf by www.rovic.com.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0