Categories: Video'sPublished On: 12th December 2024

VIDEO: Die Rovic Big Pack 1270 baler

By 0 min read
94 words

5 (1)

Die Big Pack 1270 baler is die tweede grootste Krone-baler wat Rovic in hulle reeks aanhou.

Hy maak twee knope om een baal klaar te maak en die volgende baal te begin. Die baler is 1,2 m wyd en 0,7 m hoog en kan toegerus wees met ’n skaal en vogmeter. Daar is nog ’n groter Big Pack baler, die 1290. Dié spesifieke baler is twee jaar gelede in Suid-Afrika bekendgestel. Almal het dieselfde sluit onderdele, maar sy dienskostes is baie laer as sy voorgangers.

Besoek hul webwerf by www.rovic.com.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0