Categories: Meganisasie Videos, Video'sPublished On: 1st June 2026

VIDEO: Staalmeester stel bekend | Die SW50 kuilvoerbaler- en toedraaier

By 0 min read
66 words

Staalmeester NAMPO TN

Staalmeester stel bekend: Die SW50 kuilvoerbaler- en toedraaier.

Garry Ollewagen, bemarker vir Limpopo en Mpumalanga, vertel meer oor presies hoe hierdie veelsydige masjien werk.

Hy baal sowat 60 bale per uur, met bale se gewigte tussen 40 en 75 kg, perfek hanteerbaar en maklik om rond te rol of op ‘n bakkie te laai.

Kyk die video vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0