VIDEO: Drotsky by NAMPO 2026 | Innovasie en diens

DROTSKY – TN
By NAMPO het ons met Izak Wolfaardt, meganiese ingenieur by Drotsky, gesels oor hul reeks landboutoerusting wat ontwerp is om boere se werk makliker en meer doeltreffend te maak.
Van balers en mengers tot pilmasjiene en slim voeroplossings — Drotsky fokus daarop om toerusting te bou wat sterk, prakties en geskik is vir Afrika-toestande.
In hierdie video bespreek ons:
• Drotsky se verskillende toerustingreekse
• Die M100 baler en M24
• Die D5 pilmasjien wat tot 1 ton per uur kan produseer
• Die P200 menger wat spesiaal vir Afrika ontwerp is
• Die S- en T-reeks modelle
• Slim tegnologie soos die magneet tray wat metaal opvang
• Hoekom kliëntediens een van Drotsky se grootste sterkpunte is
Verfilm by NAMPO Oesdag
Praktiese oplossings vir die moderne boer.
Vind die video hier: