Balerwedstryd
Naelbyt-stryd by die jaarlikse King Price Balerwedstryd
deur Redaksie Op julle merke … gereed … baal! ՚n Opwindende byeenkoms op die landboukalender is die King Pice Balerwedstryd wat in samewerking met FarmSpace aangebied word. Vanjaar het boere en deelnemers die gietende reën en bewolkte weer getrotseer om te sien wie bekroon gaan word as die wenner[...]
Eerste balerwedstryd: Bieliebalers wys hulle staal
Uithaal en wys was die wagwoord toe die voorste rondebalers onlangs aangetree het om hulle staal in Valtrac en Farmboek se balerkompetisie op Vlakfontein, die plaas van Jonathan van Aswegen, naby Parys gehou het. Hierdie kompetisie is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Dit spruit uit die oortuiging[...]
Watter baler is die beste?
‘n Unieke balerwedstryd vind Vrydag (1 Februarie 2019) langs die N1 naby Parys plaas. Valtrac is die gasheer van die Farmboek Balerwedstryd. Die laaste paar inskrywings word nog vasgeknoop, maar dit lyk asof tot 12 verskillende balers die stryd gaan aanknoop om te kyk wie maak die mooiste groot[...]