Northmec se Welger RP 245
Eerste balerwedstryd: Bieliebalers wys hulle staal
Uithaal en wys was die wagwoord toe die voorste rondebalers onlangs aangetree het om hulle staal in Valtrac en Farmboek se balerkompetisie op Vlakfontein, die plaas van Jonathan van Aswegen, naby Parys gehou het. Hierdie kompetisie is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Dit spruit uit die oortuiging[...]